Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779871602 | Published: July 1, 2026 | Paperback

In 'n oomblik

In 'n oomblik

Regular price R 99
Regular price R 110 Sale price R 99
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Kirsten du Bois is oortuig sy gaan bevorder word omdat sy hard werk. Haar baas reken egter sy is nie spontaan en warm genoeg met die kliënte nie, en iemand anders kry die pos. Om te bewys sy kan spontaan wees, aanvaar sy haar susters se uitdaging om aan 'n wildvreemde man se hand te vat.

Marnus Grobbelaar, erfgenaam van 'n hotelgroep, het 'n verloofde nodig voordat sy pa hom sal toelaat om die besigheid oor te neem.

Marnus oortuig Kirsten om te maak of hulle verloof is, maar die lyn tussen kamma en rêrig raak vinnig dof.

View full details