1
/
of
1
ISBN: 9781779871619 | Published: July 1, 2026 | Paperback
'n Doodgewone ou
'n Doodgewone ou
Author:Marilé Cloete
Author:ROMANZA JULIE 2026
Regular price
R 99
Regular price
R 110
Sale price
R 99
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Adele Bruwer is tevrede met haar lewe as enkellopende en haar werk as spysenier saam met haar tweelingbroer, Anton. Die verwydering tussen hulle en hul ouers het sy doelgerig diep in haar onderbewussyn weggebêre.
Toe Anton vir Fiona liefkry, ontmoet Adele Fiona se broer, Franz. Die vier word drafmaats, maar Adele en Franz sit gedurig vas. Franz verstaan nie Adele se vervreemding van haar ouers nie.
Kan Adele haar wrokkigheid oorkom en haar hart oopmaak vir 'n ernstige verhouding?
Author Marilé Cloete
Author ROMANZA JULIE 2026
Share
