Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779871626 | Published: July 1, 2026 | Paperback

Hoe ver is eendag?

Hoe ver is eendag?

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Dina Botha
Regular price R 99
Regular price R 110 Sale price R 99
Out of print
VAT included.

Terwyl Belladonna se bestuurder wittebrood hou, neem Enya Joubert as bestuurder van die afspraaktoepassing waar. Enya Joubert is gewoond daaraan om agter die skerms te werk, en kommunikasie met regte mense is nie haar sterk punt nie.

Nou dreig Keenan Luyt die agentskap met regsaksie nadat sy suster wreed bedrieg is deur 'n man wat sy op Belladonna ontmoet het. Keenan gee Enya een kans om die situasie reg te stel en sy suster uit haar diep depressie te red.

Gaan sy Belladonna én haar eie hart kan beskerm?

View full details