1
/
of
1
ISBN: 9781779871633 | Published: July 1, 2026 | Paperback
Vrypostige vreemdeling
Vrypostige vreemdeling
Author:Elize Davies
Author:ROMANZA JULIE 2026
Regular price
R 99
Regular price
R 110
Sale price
R 99
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Melanie is bitter verontwaardig toe 'n aantreklike vreemdeling by haar ouerhuis opdaag en haar met 'n soen groet. Ruan Retief beweer hulle het saam op Vissershoek vakansie gehou.
Melanie vind uit haar identiese, getroude tweelingsuster het voorgegee sy is Melanie en met Ruan geflankeer terwyl sy op vakansie was. Melanie moet noodgedwonge saamspeel om haar suster se huwelik te beskerm.
Maar wat sê sy vir haar verloofde? En hoe moet sy die ongekende gevoelens wat Ruan in haar wakker maak, hanteer?
Author Elize Davies
Author ROMANZA JULIE 2026
Share
