1
/
of
1
ISBN: 9781779871664 | Published: August 4, 2026 | Paperback
Karoo-koors
Karoo-koors
Author:Zinet Oosthuizen
Author:ROMANZA AUGUSTUS 2026
Regular price
R 99
Regular price
R 110
Sale price
R 99
VAT included.
Dispatch as soon as the book is published on
Couldn't load pickup availability
Dariyah moet terugkeer na haar erfplaas in die Noordkaap, want sy het geen ander heenkome nie. Alles het egter op die plaas verander. Nou móét sy eenvoudig Addersholte se onbeskofte nuwe plaasbestuurder, Cuhan, aanvaar.
Dariyah is die regmatige eienaar, maar Cuhan steek ’n stokkie voor elk van haar planne. Sake verander egter toe die eerste reën neersak en hulle ’n vurige soen deel. Toe die son weer uitkom, probeer Dariyah haarself oortuig niks het verander nie.
Author Zinet Oosthuizen
Author ROMANZA AUGUSTUS 2026
Share
