1
/
of
1
ISBN: 9781779871824 | Published: January 6, 2026 | Paperback
Dis n belofte
Dis n belofte
Author:Zia Lee
Author:ROMANZA JANUARIE 2026
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Eiva Richter het twee probleme: sy is blykbaar koud in die bed en het nog nooit 'n klimaks bereik nie. Sy steek dit weg totdat sy haar enkel verstuit.
Die aanraking van haar fisioterapeut, Clark Kensington, dryf haar tot raserny. Sy gee haarself aan hom oor en vind bevryding in sy arms. Maar niemand het Eiva voorberei op die gevoelens wat saam met die die vryheid kom nie.
Clark se geraamtes in die kas maak dat hy nie beloftes wil maak nie. Maar as hy Eiva wil behou, sal hy weer moet dink.
Author Zia Lee
Author ROMANZA JANUARIE 2026
Share
