Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779880048 | Published: October 29, 2024 | Soft Cover

Lewensgids vir Mans

Lewensgids vir Mans

Author:Lewensgids
Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Lewensgids vir mans is geskryf vanuit 'n vars, nuwe perspektief en bied geestelike en praktiese wysheid en raad wat aanklank by mans van alle ouderdomme sal vind. Die boodskappe in hierdie lewensgids is gegrond op wat die Woord sê oor 'n wye verskeidenheid van onderwerpe en uitdagings in mans se daaglikse lewens. Heinz gesels met sy lesers soos 'n goeie vriend oor geloof, verhoudings, finansies, die huwelik, werk, identiteit, ouerskap en die dinamika tussen gesinslede. Die inhoud neem eietydse mans se leefstyl en situasies in ag en is 'n wonderlike gids vir elke fase van 'n man se lewe. Die Lewensgids vir mans is 'n uitstekende geskenk vir adolessente, studente, verloofdes, pasgetroudes, vriende, broers, eggenote en mense met volwasse kinders. Daar is ook 'n soortgelyke Lewensgids vir vroue beskikbaar wat geskryf is deur Heinz se vrou, Aletté-Johanni Winckler.

Author Heinz Winckler

Author Lewensgids

View full details