ISBN: 9781779880222 | Published: February 29, 2024 |
Ben en die Boelies
Ben en die Boelies
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
ATKV-Kinderboektoekennings 2025 Wenner Voorleeskategorie: Graad RR tot graad 1
Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.
Author Zuleka Smit
Illustrator Johann Strauss
Share
