Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779880345 | Published: March 1, 2025 | Paperback

Ben en die groot wedstryd

Ben en die groot wedstryd

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ben gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so 'n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben 'n uitstekende drie … maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie. Ben en die groot wedstryd is 'n lieflike storie wat kinders leer dat almal soms foute maak en dat dit jou nie moet onderkry nie, maar dat jy eerder uit foute moet leer en altyd weer probeer.

Author Zuléka Smit

Illustrator Johann Strauss

View full details