ISBN: 9781779881069 | Published: October 31, 2025 | Paperback
Lea en die boelies
Lea en die boelies
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Lea wil nie meer skool toe gaan nie want dit is deesdae nie vir haar lekker nie. Daar is 'n kwaai tweeling, Miems en Elsie, wat lelike dinge vir haar sê by die skool en die meisies vat haar kos wanneer dit pouse is.
Op 'n dag verloor Miems haar gunstelingpop se haarlint en voel baie hartseer daaroor. Maar Lea maak 'n slim plan om vir Miems te help en sy en die tweeling word vriende!
Lea en die boelies bespreek die sensitiewe tema van boeliegedrag, veral by skole, en is gebaseer op die skrywer se baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.
Author Zuléka Smit
Illustrator Johann Strauss
Share
