Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779881243 | Published: November 1, 2026 | Paperback

Lea en die groot konsert

Lea en die groot konsert

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 171
Regular price R 190 Sale price R 171
Out of print
VAT included.

In die nuutste boek in die gewilde Lea-reeks wat kinders opbou en motiveer, hou Lea se skool ’n groot konsert. Sy moet voor die hele skool sing en dans, maar wat as sy ’n fout voor almal maak? Gelukkig weet haar Mamma en boetie Ben hoe om haar te help!

- Lea en die groot konsert is die derde boek in die gewilde Lea-reeks deur Zuléka Smit.
- Lea beleef soortgelyke ervaringe as haar boetie, Ben, in die Ben-reeks, wat al drie ATKV-Woordveertjies verower het.
- Zuléka Smit is bekend vir haar Facebook-blad, Uit die pen van ’n mamma en juffrou.
- Hierdie boek is ideaal vir gebruik in die klaskamer en tuis, en sal help om gesprekke met jong kinders te begin oor vrese, selfvertroue en hoe om situasies met ’n positiewe gesindheid aan te pak.
- Die storie bevat Christelike temas en waardes en is realisties aangesien die skrywer self ’n onderwyseres is.
- Johann Strauss se pragtige illustrasies maak hierdie reeks uiters besonders.

Author Zuléka Smit

Illustrator Johann Strauss

View full details