Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779881526 | Published: September 1, 2026 | Paperback

Inspirational School Diary 2027 Boys

Inspirational School Diary 2027 Boys

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 220
Regular price Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Die 2027 Inspirerende skooldagboek is 'n handige dagboek vir skoolleerlinge met 52 weeklikse mini-oordenkings. Die temas van die dagstukkies is spesifiek gemik daarop om jongmense te inspireer en motiveer.

Elke oordenking bevat 'n Skrifgedeelte, 'n ouderdomsgeskikte boodskap en 'n kort gebed om jong lesers se geloofslewe te kultiveer.

Die skooldagboek het twee daginskrywings per bladsy met oorgenoeg spasie vir huiswerk, naskoolse aktiwiteite, assesserings en persoonlike notas.

Die kreatiewe omslae en praktiese uitleg van hierdie dagboeke sal by alle tieners aanklank vind, en is beskikbaar in Afrikaans en Engels vir meisies en seuns.

View full details