Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779890238 | Published: June 30, 2025 | Paperback

Kinders se spinnekoppe van Suider-Afrika

Kinders se spinnekoppe van Suider-Afrika

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Verken die wonderlike wêreld van Suider-Afrika se spinnekoppe - hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as wat jy dink! Hierdie stampvol kinderboek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm. Treffende makrofotografie verken die wêreld van spinnekoppe soos nooit tevore nie. Ontmoet 'n spinnekop wat spoeg om sy prooi te vang, een wat in seeskulpe wegkruip, nog een wat as 'n mier vermon is . . . en meer as vyftig ander - van die welbekende Langbeenspinnekop tot die pragtige Blomkrapspinnekop, stekelrige Krimpvarkiespinnekop en goedgekamoufleerde Basspinnekop.

View full details