Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779990136 | Published: April 30, 2024 |

Krok en Dil Vlak 4 Boek 10: Wortels? Jig

Krok en Dil Vlak 4 Boek 10: Wortels? Jig

Illustrator:Nadia du Plessis
Regular price R 50
Regular price R 0 Sale price R 50
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak!
Vlak 4 in dié gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs gee kinders deur middel van eenvoudige woorde en kort sinne die selfvertroue om die prettige stories self baas te raak. Jong lesers wat reeds die vorige drie vlakke bemeester het, kan in Vlak 4 met gemak die uitdaging van ietwat meer teks en langer stories baasraak.
Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike bester maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

Author Jaco Jacobs

Author Krok en Dil Vlak 4

Illustrator Nadia du Plessis

View full details