1
/
of
1
ISBN: 9781779990242 | Published: May 30, 2024 | Paperback
Minki se verjaardag
Minki se verjaardag
Author:Jaco Jacobs
Author:Minki Reeks
Illustrator:Tumi K Steyn
Regular price
R 140
Regular price
R 0
Sale price
R 140
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
ATKV-Kinderboektoekennings 2025 Wenner Selfleeskategorie: Graad 4 tot 5 (wenskrywer)
Boek 07
Minki se verjaardag is om die draai. Sy mag kies - wil sy 'n present hê of 'n partytjie hou? Minki wil baie graag haar kamer mooi maak … maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats 'n lekker partytjie te hou nie! Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne deurmekaar … en gee haar 'n baie oulike verjaardag-idee. Maar dit lyk of Danika haar bes gaan doen om te sorg dat Minki 'n goor verjaardag het …
Share
