Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779990679 | Published: February 28, 2025 | Paperback

Die Groot Jaco Jacobs Pretboek

Die Groot Jaco Jacobs Pretboek

Illustrator:Nadia du Plessis
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'n Aktiwiteitsboek met 160 bladsye propvol tawwe tongknopers, lawwe rympies, woordsoekblokke, skaterlagvrae, grappies, raaisels, idees vir poetse, 'n snaakse storie en nog baie meer!

'n Skoolgrappie
Wat het 120 bene en kan baie mooi sing?
Die skoolkoor.

In die klaskamer, in die motor of by die huis - elke bladsy van dié boek is volgeprop met prettige dinge om te doen, te ontdek, te soek en te sê.

Author Jaco Jacobs

Illustrator Nadia du Plessis

View full details