Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779990822 | Published: February 13, 2025 | Paperback

As 'n Olifant op jou Val

As 'n Olifant op jou Val

Illustrator:Stephen Wallace
Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Tobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof 'n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe.
Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer 'n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om 'n plan te maak - 'n plan wat iemand die horriepiep gaan gee!

Author Jaco Jacobs

Illustrator Stephen Wallace

View full details