1
/
of
1
ISBN: 9781779991065 | Published: July 9, 2025 | Paperback
My stem kan vreemde dinge doen
My stem kan vreemde dinge doen
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
My stem kan vreemde dinge doen … My stem kan skree of fluister. Dit kan mense laat regop sit as hulle daarna luister.
Kom ontdek die krag van jou stem in hierdie inspirerende prenteboek. Jou stem kan 'n trooskombers wees of 'n saal se dak laat lig. Jou stem kan iemand se dag opvrolik of die wêreld verander. Daar is net een stem op aarde wat soos joune klink - so, gebruik dit vandag nog om 'n verskil te maak!
Author Jaco Jacobs
Illustrator Zinelda McDonald
Share
