1
/
of
1
ISBN: 9781779991089 | Published: September 17, 2025 | Paperback
Neo se Onsigbare Kombers
Neo se Onsigbare Kombers
Author:Salamina Mosese
Illustrator:Subi Bosa
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Neo is lief vir avonture, maar soms voel hy ’n bietjie bang. Gelukkig is sy suster, Thandi, sterk en dapper, en sy het ’n slim plan om Neo veilig te laat voel. Sy gee vir hom ’n spesiale kombers – ’n onsigbare kombers. En dit werk! Hy is nie eens meer bang vir die hoogste boom in die tuin nie. Maar sal die onsigbare kombers help wanneer Neo na ’n nuwe skool moet gaan … en aan die swemgala moet deelneem?
’n Inspirerende verhaal oor dapper wees en in jouself glo.
Author Salamina Mosese
Illustrator Subi Bosa
Share
