1
/
of
1
ISBN: 9781779991140 | Published: July 29, 2025 | Paperback
Tom en die baie snaakse hond
Tom en die baie snaakse hond
Author:Jaco Jacobs
Author:Tom reeks
Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Boek 02
'n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.
Tom is vies. Die tweeling lag vir sy hond. Hulle sê Pretzel sal nooit 'n prys op die skou wen nie. Tom besluit hy gaan hulle verkeerd bewys. Maar het hy 'n pryswenner-plan?
Share
