1
/
of
1
ISBN: 9781779991188 | Published: July 29, 2025 | Paperback
Tom en die monster in die tuin
Tom en die monster in die tuin
Author:Jaco Jacobs
Author:Tom reeks
Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Boek 03
'n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.
Dit is naweek.
Tom en Clint gaan in die tuin kamp!
Hulle gaan in 'n tent slaap en wors braai. Maar kort voor lank is daar 'n probleem … 'n MONSTER van 'n probleem!
Share
