Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779991225 | Published: July 29, 2025 | Paperback

Tom en die aaklige toebroodjie

Tom en die aaklige toebroodjie

Author:Tom reeks
Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Boek 04
'n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.
Jig! Tom verstaan nie wat aangaan nie. Hoekom kry hy skielik elke dag aaklige toebroodjies vir skool? Sy ma weet mos hy hou nie van tuna nie! Het die tweeling dalk iets daarmee te doen …?

Author Jaco Jacobs

Author Tom reeks

Illustrator Alistair Ackermann

View full details