1
/
of
1
ISBN: 9781779991447 | Published: November 24, 2025 | Paperback
Die weerligvoël
Die weerligvoël
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Ian Rennie
Regular price
R 230
Regular price
R 0
Sale price
R 230
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
'Pundu is een van die laastes van sy soort,' sê Khaia. 'En, Timo, jy is dalk ons enigste hoop om hulle te red.'
Timo het 'n vreemde talent. Van kleins af al kan hy met diere praat. Wel, soort van. Toe hy en sy troetelrot, Lucky, op 'n dag die koerant haal, is dit die begin van 'n wilde avontuur - die soort avontuur waarvan hy nog altyd net in boeke gelees het. Waarom is 'n wêreldbekende multimiljoenêr skielik op Timo se spoor?
En watter asemrowende geheim steek sy op haar private eiland weg?
Author Jaco Jacobs
Illustrator Ian Rennie
Share
