1
/
of
1
ISBN: 9781779991485 | Published: April 13, 2026 | Paperback
Minki die TV-ster
Minki die TV-ster
Author:Jaco Jacobs
Author:Minki Reeks
Illustrator:Tumi K Steyn
Regular price
R 126
Regular price
R 140
Sale price
R 126
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Boek 09.
Minki die TV-ster: Minki en haar maats kan nie wag nie! Een van hul gunsteling-musieksterre gaan 'n video by die skool kom maak - en almal gaan die kans kry om daarin te verskyn.
Een meisie gaan egter 'n spesiale rol in die video kry, en Danika is vas oortuig dit gaan sy wees. Maar toe iemand anders uit die bloute die rol kry, maak Danika 'n nare plan om wraak te neem …
Share
