1
/
of
1
ISBN: 9781779991850 | Published: April 13, 2026 | Paperback
Minki se modeparade
Minki se modeparade
Author:Jaco Jacobs
Author:Minki Reeks
Illustrator:Tumi K. Steyn
Regular price
R 126
Regular price
R 140
Sale price
R 126
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Boek 10.
Minki se modeparade: 'n Kompetisie om klere uit weggooi-goed te maak? Dit klink na groot pret! Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, gaan beslis inskryf.
Die droomrok wat hulle ontwerp, gaan fantasties lyk! Maar ongelukkig besluit Danika ook om deel te neem, en sy gaan seker maak sy wen … al moet sy vuil speel om dit reg te kry.
Share
