Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779992093 | Published: July 1, 2026 | Paperback

Spookasem

Spookasem

Illustrator:Stephen Wallace
Regular price R 207
Regular price R 230 Sale price R 207
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Om 'n spook te wees is nie REGTIG so sleg as wat almal dink nie. Veral nie as jy in 'n besige winkelsentrum bly nie. Daar's hope cool goed om te doen. Mia kan snags gaan fliek, in die speletjiesarkade rondhang of die nuutste modes in die klerewinkels aanpas. Daar is selfs 'n paar ander spoke om haar geselskap te hou.

Toe Mia boonop 'n meisie ontmoet wat spoke kan sien, is dit die begin van 'n ietwat ongewone vriendskap. Jodi se dertiende verjaardag is om die draai, en Mia beplan 'n groot verrassing vir haar nuwe vriendin.

Maar 'n spokerige geheim kan dalk alles bederf …

Author Jaco Jacobs

Illustrator Stephen Wallace

View full details