Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779992178 | Published: August 26, 2026 | Paperback

Jy’s seker nie ernstig nie en ander snaakse rympies

Jy’s seker nie ernstig nie en ander snaakse rympies

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Monja Spies
Regular price R 144
Regular price R 180 Sale price R 144
Out of print
VAT included.

’n Toilet wat ontplof?
Marmelade en blaarblasers?
’n Kamer wat soos ’n varkhok lyk?
Jy’s seker nie ernstig nie!

’n Goudvis wat blaf?
’n Krokodil in die bad?
Haas wat vir Skilpad in ’n resies wen?
Jy’s seker nie ernstig nie!

Die rympies in dié lekker lawwe bundel is glad nie ernstig nie! Dit is bedoel om jou te laat skater van die lag. Jaco Jacobs se gewilde rympies is perfek vir voorlees en voordra.

Author Jaco Jacobs

Illustrator Monja Spies

View full details