Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779992192 | Published: September 18, 2026 | Paperback

'n Leeu In 'n Lugballon: Rympies Vir Aapsterte

'n Leeu In 'n Lugballon: Rympies Vir Aapsterte

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 160
Regular price R 200 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Die ses-en-twintig lekker lawwe alfabetrympies in hierdie boek neem jong lesers op 'n prettige reis van A tot Z. Op hierdie ontdekkingstog leer hulle boonop sommige van die stede en dorpe van Suid-Afrika ken.
Is dit sowaar 'n brak op n branderplank in Ballito?
Kan dit Kersvader wees wat uit n kabelkar in Kaapstad hang?
En hoe op aarde het Vince in Victoria-Wes op 'n verskrikte volstruis se rug beland:
In hierdie boek kry lesers die alfabet onder die knie terwyl hulle lag-lag meer oor hul land leer.

Author Daniëlla van Heerden

Illustrator Zinelda McDonald

View full details