1
/
of
1
ISBN: 9781779992239 | Published: August 12, 2026 | Paperback
Woorde Wat Dans
Woorde Wat Dans
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Athambile Masola
Illustrator:Katlego Keokgale
Regular price
R 180
Regular price
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Oral waar Vuyo gaan, leer sy nuwe woorde.
By die huis leer sy van kos en die natuur. Tata vat haar biblioteek toe sodat sy boeke kan kies. By die skool maak sy en haar maats liedjies op met die woorde wat die juffrou hulle leer. By die Sondagskool leer sy die woorde van baie ou liedjies. Dan droom sy een aand van woorde wat dans ... en sy skryf 'n pragtige gedig daaroor.
Author Athambile Masola
Illustrator Katlego Keokgale
Share
