1
/
of
1
ISBN: 9781834923598 | Published: December 1, 2025 | Paperback
Windvogel en Cupido: Die herkoms en betekenis van Nederlandsklinkende Khoisan-vanne in Afrikaans
Windvogel en Cupido: Die herkoms en betekenis van Nederlandsklinkende Khoisan-vanne in Afrikaans
Author:Bart de Graaff
Author:Miriam Grootscholten
Regular price
R 300
Regular price
R 0
Sale price
R 300
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Identiteitsoeke is 'n aktuele onderwerp by die Khoisan-mense van Suider-Afrika.
Kennis van die herkoms en betekenis van familiename is 'n essensiële deel daarvan.
Hierdie studie verduidelik waar die Nederlandsklinkende vanne van die oudste bevolkingsgroep, die eerste mense van Afrika, vandaan kom. Die historiese en kulturele bande van die “bruin gemeenskap” in Suid-Afrika met die koloniale verlede van Nederland word hier in die kollig gestel.
Author Bart de Graaff
Author Miriam Grootscholten
Share
