Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781834925899 | Published: December 15, 2025 | Paperback

Lig & Donker op Lazy Spade

Lig & Donker op Lazy Spade

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Botha-familie het hulle sowat 'n eeu gelede buite Otjiwarongo in die Otjozondjupa-streek gevestig en die destydse Suidwes-Afrika. Hulle het diep spore getrap om bo uit te kom, maar steeds is daar uitdagings op persoonlike en op sosiale gebied.
'n Kerstydkuier op die familieplaas stel uitdagings aan die uiteenlopende persoonlikhede. Wanneer 'n indringer die brose vrede met gewelddadige optrede versteur, word die gesin tot die uiterste beproef.

Author Inge Venter

View full details