Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781834928029 | Published: September 18, 2025 | Paperback

Mynskag

Mynskag

Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Douw het in die tronk met iemand gesels wat baie geld gemaak het met ontvoerings. Die probleem ontstaan as 'n losprys ontvang word. Dis die plek waar die polisie vir jou kan wag.
Hy het baie tyd gehad om sy plan te vervolmaak en as jy nooit 'n losprys vra nie, behoort jy nooit gevang te word nie.
Hy moes 'n span in diens neem om te help met die ontvoerings. Hulle het 'n ooreenkoms dat die kontrak na ses maande verstrek en dan sal hulle betaal word.
Die tyd kom nader en dit wat Douw ten alle koste wou vermy, is skielik onafwendbaar. Hy sal 'n losprys moet vra.
Sy span wat gekies is vir hulle onverskrokkenheid, gaan hom nie hof toe sleep as hy nie kan betaal nie. Hulle gaan hom skag toe sleep en daar waar hulle die ontvoerdes met geweld oorreed het om van hulle geld afstand te doen, sal hy aan sy einde kom -op 'n manier, waaraan hy nie wil dink nie.

View full details