1
/
of
1
ISBN: 9781868422920 | Published: November 1, 2007 |
Die geheim
Die geheim
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Rhonda Byrne
Regular price
R 205
Regular price
R 0
Sale price
R 205
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dié boek wat die wêreld op loop het, is nou in Afrikaans beskikbaar. Die Geheim onthul die misterie van die verborge potensiaal in elkeen van ons. Fragmente van Die Geheim is gevind in tradisionele verhale, literatuur, gelowe en filosofieë deur die eeue heen. Die handjievol mense wat die krag van Die Geheim ontdek het, het bekend geword as die mees uitsonderlike mense wat nog ooit gelewe het. Onder hulle was: Plato, Da Vinci, Galileo en Einstein. Nou word Die Geheim met die hele wêreld gedeel.
Author Rhonda Byrne
Share
