1
/
of
1
ISBN: 9781868423446 | Published: December 1, 1999 |
Die Boere oorlog
Die Boere oorlog
Author:Thomas Pakenham
Regular price
R 270
Regular price
R 0
Sale price
R 270
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Thomas Pakenham het besluit om die verhaal van die laaste groot imperiale oorlog met behulp van eerstehandse en grootendeels ongepubliseerde berigte van tydgenote te vertel. Hy het die oorspronklike dokumente in die argiewe van Engeland gefynkam. Hy het daarin geslaag om die private geskrifte van die meeste van die belangrike deelnemers op te spoor, bv dié van Sir Redvers Buller, Opperbevelhebber van die Engelse magte in Suid-Afrika 1899.
Author Thomas Pakenham
Share
