1
/
of
1
ISBN: 9781868424320 | Published: February 1, 2011 |
Feestelike Frankryk
Feestelike Frankryk
Author:Louis Jansen van Vuuren
Author:Hardy Olivier
Author:Anet Pienaar
Regular price
R 285
Regular price
R 0
Sale price
R 285
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Nuwe sagteband uitgawe.
Wat gebeur wanneer drie Suid-Afrikaanse vriende - 'n sjef, 'n kunstenaar en 'n stylvolle vrou met hope energie en visie - op soek na die avontuur van 'n leeftyd saamspan?
Jy kry Feestelike Frankryk: Fabels en Geregte uit die Franse Platteland, 'n pragboek vol stemmingsvolle foto's, amusante vertellings en liplekker-resepte, wat die heerlikhede en slaggate van die lewe op die Franse platteland weerspieël.
Share
