Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781868427024 | Published: October 1, 2015 |

501 Lekkerlag-grappe

501 Lekkerlag-grappe

Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades . . . Die klein skerp grapboek is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat tradisionele Afrikaanse grappe, maar beloof ook om jou met nuwes te laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se amusante avonture.
Die klein skerp grapboek is 'n onontbeerlike grapgids, 'n móét vir elke huis!

Andre is op Malmesbury gebore. Hy werk vanaf 1995 by Huisgenoot, na 26 jaar by Volksblad. Andre behartig al Huisgenotjies vir 15 jaar. Hy het twee grapboeke saamgestel.

Author Andre J Brink

View full details