1
/
of
1
ISBN: 9781868428502 | Published: October 7, 2017 |
Op 'n Stormsee: Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings
Op 'n Stormsee: Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings
Author:Tony Weaver
Author:Andrew Ingram
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hier is ʼn versameling gewaagde reddings vol drama en gevaar, ter viering van die NSRI se 50ste herdenking.
Dié stories, wat alles dek van brandende skepe tot haai-aanvalle, van sinkende vistreilers tot hallusinerende vissermanne, gaan oor die mens se konstante stryd teen sommige van die gevaarlikste vaarwaters op aarde.
Dit sluit die storie in wat tot die stigting van die NSRI gelei het.
Author Tony Weaver
Author Andrew Ingram
Share
