Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781868428861 | Published: September 4, 2018 | Paperback

Oor Grense

Oor Grense

Author:Ton Vosloo
Regular price R 275
Regular price R 0 Sale price R 275
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan van sowat sestig jaar het Suid-Afrika op politieke front 'n drastiese ommekeer ondergaan: die Nasionale Party het plek gemaak vir 'n ANC-regering, wat gelei het tot transformasie op sosiale, ekonomiese en sakefront. In 1983 is Vosloo as die besturende direkteur van Naspers aangestel en het hy hom dit ten doel gestel om dié groep - wat in 1913 as mondstuk van die Nasionale Party gestig is - te vernuwe. Vosloo het die maatskappy deur diep, onstuimige waters gestuur: op ideologiese vlak was dit 'n geveg tot die dood toe met die regse Perskor-groep om die steun van Afrikaners te wen. Naspers moes ook op kommersiële vlak moderniseer.

Author Ton Vosloo

View full details