Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781868552368 | Published: May 15, 2022 | Hardcover

Die regering van Christus in sy kerk

Die regering van Christus in sy kerk

Author:WD Jonker
Author:SAAWK
Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

’n Volledige beskrywing van die ontwikkeling van die gereformeerde kerkreg – vanaf die voorlopers van Calvyn tot ongeveer 1965. “Die bestudering van Kerkreg behels onder andere ook die geskiedkundige ontwikkeling daarvan. Daarom is hierdie kosbare werk van Jonker sedert die eerste uitgawe deel van die voorgeskrewe werke aan die AP Akademie. Jonker toets deurlopend die historiese ontwikkeling aan die eis dat Christus self sy kerk deur sy Woord regeer. Ontsporings, afwykings en koersaanpassings word skerpsinnig aangetoon en bied die dekor vir talle Suid-Afrikaanse kerke se kerkregtelike inrigting.” – JL SCHÜTTE (Hoof: Departement Ekklesiologie, AP Akademie).

Author WD Jonker

Author SAAWK

View full details