Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781868631452 | Published: February 1, 2018 |

Pythagoras Wiskunde Graad 11

Pythagoras Wiskunde Graad 11

Author:FISICHEM
Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'n Uitstekende, baie omvattende studiegids wat al die wiskunde bevat wat leerders behoort te bemeester voordat hulle na hulle finale skooljaar aanbeweeg. HIERDIE IS 'N MOET-HÊ VIR ALLE GRAAD 11 & 12 LEERDERS. Die boek sluit baie vrae en antwoorde in oor al die VRAESTEL 1 onderwerpe, nl. Algebra (Uitdrukkings, Vergelykings en ongelykhede), Eksponente en Wortelvorme, Die Kwadratiese Funksie, Getalpatrone en Rye, Finansies Groei en Afname, Funksies en Waarskynlikheid asook al die VRAESTEL 2 onderwerpe, nl. Statistiek, Analitiese Meetkunde, Trigonometrie, Euklidiese Meetkunde en Meting.

Author FISICHEM

View full details