ISBN: 9781868631568 | Published: February 1, 2018 |
Pythagoras Wiskunde Graad 12
Pythagoras Wiskunde Graad 12
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Pythagoras 12 KABV (Afrikaans) is 'n uitstekende, baie omvattende studiegids wat al die wiskunde bevat wat leerders behoort te bemeester voordat hulle hul finale matriekeksamen aandurf. HIERDIE IS 'N MOET-HÊ VIR ALLE GRAAD 12 LEERDERS. Die boek sluit opsommings, voorbeelde en baie tipiese eksamenvrae met volledige antwoorde in oor al die voorgeskrewe onderwerpe, nl. Eksponente en Logaritmiese funksies, Funksies en hulle inverses, Resstelling en Faktorstelling, Patrone, Rye en Reekse, Finansies Toename en Afname, Differensiaalrekening, Waarskynlikheid, Statistiek, Analitiese Meetkunde, Trigonometrie en Euklidiese Meetkunde.
Author FISICHEM
Share
