ISBN: 9781868652693 | Published: January 15, 2015 |
Ace Graad R: My Eerste Werkboek
Ace Graad R: My Eerste Werkboek
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Volledige leerprogram wat geletterdheid, gesyferdheid en lewensvaardighede integreer. Die program bestaan uit 'n onderwysersgids, twee werkboeke vir die jaar en 'n stel van 9 kleurvolle plakkate. Die goed beplande leeraktiwiteite verseker progressie en vaardigheidsontwikkeling dwarsdeur die jaar en word aangebied in 16 leereenhede oor onderwerpe wat pas by die leefwereld, ouderdom en belangstellings van voorskoolse leerders. Die ACE Graad R Leerprogram is geskik vir klasse met Huistaal-sprekers of Eerste Addisionele Taal-sprekers, of waar verskillende taalsprekers saamgegroepeer is.
Author VIA AFRIKA
Share
