Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781868652709 | Published: June 17, 2016 |

Ace Graad R: My Tweede Werkboek

Ace Graad R: My Tweede Werkboek

Author:VIA AFRIKA
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die ACE Graad R Leerprogram is 'n omvattende leerprogram wat die drie leerprogramme van die Grondslagfase, nl. Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardighede, integreer. Die program bestaan uit 'n Onderwysersgids, twee Werkboeke vir die jaar en 'n stel van 9 kleurvolle plakkate. Die goed beplande leeraktiwiteite verseker progressie en vaardigheidsontwikkeling dwarsdeur die jaar en word aangebied in 16 leereenhede oor onderwerpe wat pas by die leefwereld, ouderdom en belangstellings van voorskoolse leerders. Die ACE Graad R Leerprogram is geskik vir klasse met Huistaal-sprekers of Eerste Addisionele Taal-sprekers, of waar verskillende taalsprekers saamgegroepeer is.

Author VIA AFRIKA

View full details