Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781868724352 | Published: November 1, 2007 |

Potjiekos gunstelinge

Potjiekos gunstelinge

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Meer as 150 getoetste potjiekos resepte wat vanoor die hele Suid-Afrika versamel is. Hierdie maklike resepte gee inligting oor watter bestanddele die beste is en hoe om dit op die regte manier voor te berei. Jou potjie sal verseker elke keer 'n sukses wees! Daar is 'n groot verskeidenheid resepte vir vleis, wildsvleis, pluimvee en seekos sowel as heerlike bykosse. Daar is ook resepte vir vegetariërs, die lekkerste nageregte en korsterige brood.

Author Sannie Smit

View full details