1
/
of
1
ISBN: 9781868900770 | Published: September 1, 2007 | Paperback
Beknopte verklarende woordeboek
Beknopte verklarende woordeboek
Author:Pharos
Author:L.C. Eksteen
Regular price
R 195
Regular price
R 0
Sale price
R 195
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Vir meer as 40 jaar al is die Beknopte Verklarende Woordeboek 'n staatmaker in die Afrikaanse klas, huis en kantoor. Met sy 30 000 inskrywings en bondige verklarings was hierdie buksie steeds enig in sy soort.
Vir die neënde uitgawe pryk die Beknop nou in sy sprankelende nuwe Pharos-baadjie. Boonop het hy 'n bylaag bygekry met meer as 1000 nuwe Afrikaanse woorde en woorde wat nog nie voorheen in die Beknop of sy ouboet, die Verklarende Afrikaanse Woordeboek, opgeneem is nie.
Author Pharos
Author L.C. Eksteen
Share
