1
/
of
1
ISBN: 9781868901142 | Published: October 1, 2011 |
Pansegrouw Superblokraaiwoordeboek
Pansegrouw Superblokraaiwoordeboek
Author:Pharos
Author:Adri Burger
Author:Louisa Pansegrouw
Regular price
R 640
Regular price
R 0
Sale price
R 640
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Het jy al ooit gewonder hoeveel betekenisse 'n woord het wat jy daagliks gebruik? Of watter één woord in Afrikaans na 'n rugbyspeler én 'n wildsbok verwys? Het jy geweet dat 'n borsplaat ook botterkaramel genoem kan word? En om af te sterf met minstens twintig ander woorde in Afrikaans vervang kan word? As jy nie die woord afransel wil gebruik nie, gee Pansegrouw-Superblokraaiwoordeboek meer as veertig ander woorde om van te kies.
Share
