Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781868901302 | Published: July 1, 2012 |

Nuwe Huisgenoot Blokraaiwoordeboek

Nuwe Huisgenoot Blokraaiwoordeboek

Author:Pharos
Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die Nuwe Huisgenoot Blokraaiwoordeboek is 'n staatmaker op elke blokraailiefhebber se rak. Hierdie topverkoper bevat:

- Byna 100 000 woorde streng alfabeties en volgens lengte gerangskik
- 'n Afdeling met woordverklarings
- 'n Lys met afkortings en voormalige voertuigregistrasies
- Die simbole van elemente
- Die Romeinse numerieke waardes
- Die Griekse alfabet
- Die Hebreeuse alfabet

Author Pharos

View full details