1
/
of
1
ISBN: 9781868902026 | Published: April 1, 2016 |
Die Groter en Beter Moeg-gesoek Blokraaigids
Die Groter en Beter Moeg-gesoek Blokraaigids
Author:Adri Burger
Regular price
R 330
Regular price
Sale price
R 330
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die derde uitgawe van hierdie handige naslaanbron is omvattend bygewerk en uitgebrei. Internasionale en plaaslike feite is volgens agt temas gerangskik: Bybelkennis, geografie, die kunste, politiek, sport, skoonhede, algemene kennis en wetenswaardige feite. Elke tema is verder verdeel in kleiner relevante kategoriee. Dit is in 'n handige formaat en groter gedruk vir leesgerief. Hier is al die antwoorde wat jy nodig het om jou Afrikaanse blokraaisel suksesvol te voltooi - 'n ideale geskenk!
Author Adri Burger
Share
