Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781868902309 | Published: July 30, 2025 |

Pharos Klein woordeboek Afrikaans-Engels / Engels-Afrikaans

Pharos Klein woordeboek Afrikaans-Engels / Engels-Afrikaans

Author:Pharos
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

2025 uitgawe,

Hierdie handige tweetalige woordeboek, wat klein genoeg is om oral saam te dra, is reeds dekades lank 'n wenner - 'n kitsnaslaanwerk wat talle hedendaagse woorde en uitdrukkings, afkortings en akronieme wat relevant is vir die huidige Suid-Afrika bevat. Duisende keusewoorde, amper-sinonieme, afleidings en samestellings maak die woordeboek uiters bruikbaar. As riglyn vir die regte uitspraak van woorde word die hoofklem vir die trefwoorde sowel as die afleidings en samestellings gegee.

Die name van Suid-Afrika se nege provinsies en elf amptelike tale kan vinnig agterin nageslaan word.

Maklik om te gebruik
Kompak
Vinnige vertalings
Afkortingslys
SA se provinsies en amptelike tale
Taalleiding
Hoofklem
Verlede tyd van werkwoorde
Meervoude
Trappe van vergelyking
Homonieme
Sinonieme
Samestellings en afleidings
Vaste uitdrukkings en frases

Author Pharos

View full details