Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781868902378 | Published: May 6, 2022 | Paperback

Skryf Afrikaans van A tot Z (3de Uitgawe)

Skryf Afrikaans van A tot Z (3de Uitgawe)

Author:Pharos
Author:ZZZ
Regular price R 179
Regular price R 370 Sale price R 179
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die derde uitgawe van Skryf Afrikaans van A tot Z (SAAZ3) is bygewerk volgens die elfde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (2017).

Dié stylgids:

wys talle verskillende taalverwante keuses uit
wys hedendaagse woordvoorkeure en die jongste taalgebruik uit
bevat 'n belangrike nuwe afdeling oor die opstel van 'n huisstylgids
fokus op lesersvriendelikheid in Afrikaanse skryfwerk.
SAAZ3 is vir alle teksversorgers asook ander taalgebruikers wat effektief in Afrikaans wil kommunikeer.

Author Pharos

Author Dalene Müller

Author Sebastian Pistor

Author ZZZ

View full details